14

Weg! Namibië - - TOP 20 -

Nog nooit hier­van ge­hoor nie, nè? O­li­fants­rus is E­tosha se nuut­ste kamp­ter­rein en lê op die pad tus­sen die O­kau­ku­e­jo- en Do­lo­miet­kamp. Dis die e­nig­ste kamp in die park wat eks­klu­sief op kam­peer­ders ge­mik is.

Die wê­reld hier is so na aan on­ge­rep as waar­voor jy kan vra, want die kamp­ter­rein het min­der as 18 maan­de ge­le­de sy deu­re oop­ge­maak en hy lê in

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.