17

Weg! Namibië - - TOP 20 -

Suid van Di­vun­du, op die we­s­te­li­ke oe­wer van die O­ka­van­go­ri­vier, lê ’n rits goeie kamp­plek­ke en lod­ges. Maar N­ge­pi Camp bly ons guns­te­ling vir kam­peer­ders. Die kamp­plek­ke lê om­trent al­mal óp die ri­vier. En jy’t gras vir jou mo­tor­sat to­ne, ska­du vir jou son­voos kop, en die wa­ter wat by jou voor­deur ver­by­loop wan­neer jy sog­gens jou tent oop­rits.

N­ge­pi is ook be­kend vir sy kro­ko­dil­bestan­de swem­bad (in die ri­vier) en vin­ding­ry­ke bad­ka­mers (hul­le’s net... an­ders). Jy kan ’n mo­ko­ro­vaart re­ël (R200 p.p. vir 2½ uur), of op ’n sons­on­der­gang­vaart gaan (R200 p.p. vir 1½ uur) – of bloot

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.