KRY JOU BEUR­SIE SO­LANK REG!

Weg! Namibië - - GASTEPLASE -

Dro­ë­wors en bil­tong So­wat 30 km noord van Gr­ü­nau ver­skyn die piep­klein pad­stal Eat Sum Mor s­kie­lik langs die B1 – hul­le ver­koop bil­tong, dro­ë­wors en tuis­ge­bak­te klein­koe­kies en be­skuit. Daag­liks oop van 8 vm.5 nm. 00 264 63 262 058 (Ben­nie en An­dri­ët­te Lof­tie-Ea­ton) S­kil­lie’s-pad­stal (bil­tong, dro­ë­wors) is 55 km noord van Gr­ü­nau op die B1. Oop el­ke dag van 8 vm.-6 nm. 00 264 63 250 705 (Jo­han Mans) Vel­lies Koop ’n paar hand­ge­maak­te vel­skoe­ne en an­der leer­pro­duk­te by die Doen-en-sienself-leer­pro­jek. Dit is 15 km noord van Ka­ras­burg in die Sa­t­co-ne­der­set­ting.

00 264 81 395 4440

Le­wer­koe­kies Koop vars le­wer­koe­kies (R14 elk) by Han­zell-weg­neem­e­tes by die En­gen-vul­sta­sie in Ka­ras­burg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.