RY HIER­DIE MOOI GROND­PAD

Weg! Namibië - - GASTEPLASE -

Die D203 staan be­kend as die Sap­kloof­pad – des­tyds het baie van Jan S­muts se SAP-on­der­steu­ners blyk­baar hier ge­boer. Die af­draai van die B1 af is oor­kant Sa­van­na­gas­te­plaas en die D203 loop dan vir 73 km al teen die Groot-Karasberg tot jy 12 km noord­oos van Ka­ras­burg weer by die B3 uit­kom. Dis ’n lek­ker rus­ti­ge grond­pad wat jy met e­ni­ge 4x2 kan ry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.