PERDKYK-E­TI­KET 101

Weg! Namibië - - WILDE PERDE -

Moe­nie voer nie. Nee, nie eens ’n ap­pel nie. Die per­de het ge­noeg kos en e­ni­ge hap­pies wat men­se hul­le voer, kan hul­le ge­drag en spys­ver­te­ring sleg be­ïn­vloed.

Moe­nie na­der gaan nie. Stop by die uit­kyk­punt, moe­nie met jou 4x4 ver­der na die wa­ter­gat ry nie. Moet ook nie na die wa­ter­gat stap nie. Dit kan ’n pro­bleem ver­oor­saak as jy tus­sen ’n mer­rie en ’n vul be­weeg en die vul i­so­leer. Jy wil ook nie in die pad wees wan­neer hings­te met me­kaar slaags raak nie.

Moe­nie vat nie. Dis nie ’n nie; moet liefs nie die per­de aan­raak nie. As ’n perd na jou toe stap, is dit in or­de, want dan soek hy of sy self toe­na­de­ring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.