BLY­PLEK­KE

Weg! Namibië - - GASTEPLASE -

Ka­li­om­bo Sa­fa­ri Camp

Hier is vyf sa­fa­ri­ten­te (met eie bad­ka­mer) – R400 p.p. wat deel self­sorg, of R480 p.p. wat deel, met ont­byt. Bed, ont­byt en aand­e­te: R620 p.p. wat deel. Tent 1 en 2 het die bes­te uit­sig oor die wa­ter­gat.

Die kamp­ter­rein is ook langs die droë ri­vier­bed­ding on­der ka­meel­do­rings – R120 p.p. en jou groep (mak­si­mum 12 men­se) be­spreek die he­le kamp­plek eks­klu­sief. Warm­wa­ter­stor­te, maar geen e­lek­tri­si­teit. Wil­drit: R120 p.p. Waar? Af­draai van B2 is 42 km oos van Karibib, dan nog 6 km grond­pad. GPS S21.96334 E16.23974 Kontak 00 264 64 404 561; 00 264 81 247 4825 (Ger­traud); sun­ris­e­tours@i­a­fri­ca.com.na

Al­brechts­ho­he-gas­te­plaas

Dis ’n puik oor­nag­plek tus­sen die bin­ne­land en die kus. Hier is ses ka­mers waar­in al­te­sa­me tot 12 men­se kan bly. Bed en ont­byt kos

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.