BLY HIER DAG 3

Weg! Namibië - - 4X2 -

Hier het jy heel­wat op­sies. Die Mo­wa­ni Moun­tain Camp se kamp­plek­ke is die bes­te (elk­een het eie a­blu­sies), maar die Aba-Hu­ab­ge­meen­skaps­kamp het ook sy be­ko­ring. Aan­ge­sien dit langs ’n droë ri­vier­loop is, het jy kans om o­li­fan­te te sien (droë ri­vier­loop = o­li­fant­snel­weg). Ons guns­te­ling­lod­ge hier is T­wy­fel­fon­tein

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.