OP­SIE 1: E­TOSHA

Weg! Namibië - - 4X2 -

Van die T­wy­fel­fon­tein-om­ge­wing af kan jy nou met die C39 langs ry na K­ho­rix­as – van K­ho­rix­as is jy te­rug op teer­pad. Loer op pad in by die Ver­steen­de Woud. Dis doen­baar om van T­wy­fel­fon­tein na E­tosha (An­ders­son-hek) deur te stoot in­dien jy in O­kau­ku­e­jo be­spreek het. An­der­sins, moe­nie ver­geet van die Vin­ger­klip nie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.