BE­STEL JO­HAN SE 4X4-GID­SE

Weg! Namibië - - 4X4 -

Jo­han Sny­man se breed­voe­ri­ge 4x4-roe­te­gid­se oor Damaraland (R350) en Kaokoland (R300) het die af­ge­lo­pe paar jaar dié boe­ke ge­word om te kry as jy in hier­die af­ge­son­der­de de­le van Na­mi­bië wil gaan toer.

Sy nu­we boek –

– dek on­der meer die stre­ke wat in dié ar­ti­kel ge­noem word, as­ook die ou Capri­vis­trook. Dié gids be­hoort teen Au­gus­tus 2016 te koop te wees teen rof­weg R400 stuk.

Be­stel jou­ne so­lank by Jo­han jo­[email protected]­way.na

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.