DAG 1: BLY HIER

Weg! Namibië - - 4X4 -

K­ho­wa­rib­ge­meen­skaps­kamp

Hier is bad­ka­mers, warm­wa­ter­stor­te en braai­plek (maar geen e­lek­tri­si­teit). Gaan koel af in die poel on­der die wa­ter­val – dis sta­p­af­stand van die kamp­plek af. Koste R80 p.p.p.n. GPS S19.26547 E13.88372 Kontak Geen be­skik­baar – daag maar net op.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.