DAG 5: BLY HIER

Weg! Namibië - - 4X4 -

Pu­ros Bush Lod­ge & Camp

Die kamp­plek het warm stor­te, ska­du en drink­wa­ter. Kamp­plek 1 en 2 het die bes­te lig­ging en is gro­ter. Pry­se Kamp kos R110 p.p.p.n. en lod­ge­ka­mers van­af R350 p.p.p.n. Bed en ont­byt: R450 p.p. Aand­e­te, bed en ont­byt: R650 p.p. Kin­ders on­der 16 be­taal half­prys. GPS S18.73803 E12.94185 Kontak 00 264 81 455 8180 (Mar­thie);

pu­[email protected]

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.