DAG 6: BLY HIER

Weg! Namibië - - 4X4 -

Ong­on­go

Die ge­rie­we is ba­sies, maar hier’s stor­te en toi­let­te (nie al die toi­let­te werk nie) en ’n keu­se uit 12 staan­plek­ke. Pry­se Kamp kos R70 p.p.p.d. en toe­gang vir jou voer­tuig R100. GPS S19.14001 E13.81780 Kontak Geen be­skik­baar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.