GROET DIE DAG

Weg! Namibië - - OLIFANTE KAOKOLAND -

Ons al­mal ken Na­mi­bi­an B­re­we­ries se Wind­hoek en Ta­fel La­gers, maar hier­die Club S­han­dy is nog on­der die ra­dar. Dis die per­fek­te lig­te al­ko­ho­lie­se ver­kwik­king om jou dag mee af te sluit wan­neer al die tent­pen­ne klaar in­ge­slaan is en die blaf­gei­tjies be­gin kef. Waar? Te koop by O­ce­an View Li­quor Sto­re, S­wa­kop­mund (ook el­ders). Prys R8,50 elk (maar tot R13 by an­der win­kels)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.