SALAMISTOKKIES

Weg! Namibië - - PRODUKTE -

Hart­lief maak al­ler­han­de lek­ker vleis­pro­duk­te, maar hier­die vin­ni­ge hap­pies is land­wyd te koop. Dit is ook ’n aan­wins vir jou kampspens se kos­kas. Kerf sky­fies sa­la­mi by jou roer­braai wan­neer jou an­der vleis op is. Waar? O­ce­an View S­hell, S­wa­kop­mund (en el­ders) Prys R21,20

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.