DRO­Ë­WORS EN BIL­TONG

Weg! Namibië - - PRODUKTE -

Nes Suid-A­fri­ka is Na­mi­bië ’n land ge­bou op dro­ë­wors en bil­tong. Dis óral be­skik­baar, en by­na al­tyd van goeie ge­hal­te. Waar? Hier­die wilds­dro­ë­wors kom van S­kil­lie se ( dri­ve-thru!) pad­stal, langs die B1 noord van Gr­ü­nau. Prys R70 per pak Kontak 00 264 63 250 705

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.