BOESMANJUWELIERSWARE

Weg! Namibië - - PRODUKTE -

Kyk mooi, dié mooi arm­band is ge­maak van stuk­kies vol­struis­ei­er­dop! Waar? Dié een is ge­koop by ’n ou tan­nie by die pe­trol­sta­sie op T­sum­kwe. Prys Hier­die een het R50 ge­kos; in cu­ri­o­win­kels tot R200.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.