MAAK ’N NO­TA

Weg! Namibië - - PRODUKTE -

• Van­af die eer­ste Son­dag in A­pril tot die eer­ste Son­dag in Sep­tem­ber is Na­mi­bie­se hor­lo­sies een uur ag­ter Suid-A­fri­kaan­ses. Dit sal die grens­pos­tye wat ons hier gee, be­ïn­vloed.

• Ver­wag ver­tra­gings by die grens­pos­te – be­groot twee uur vir el­ke grens­pos wan­neer jy jou roe­te be­plan, selfs as dit ge­woon­lik net 45 mi­nu­te vat. Klei­ner grens­pos­te is ge­woon­lik baie vin­ni­ger as dies op be­si­ger roe­tes.

• As jy e­ni­ge ver­an­de­rin­ge te­ë­kom be­tref­fen­de doe­a­ne­maat­re­ëls, grens­pos­tye of kon­tak­be­son­der­he­de wat ons hier gee, laat ons as­se­blief weet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.