KOËS EN KA­LA­HA­RI

Weg! Namibië - - AKKOMMODASIE -

Koës-ho­tel

Kamp (op gras): R80 p.p. Ho­tel: R260 p.p. (met ont­byt). Al­le ta­rie­we half­prys vir kin­ders jon­ger as 12. Dis in Fon­tein­straat (hier’s nie reg­tig ’n fon­tein nie). Kontak 00 264 63 252 716;

koes­ho­tel@gmail.com

Du­neSong B­re­at­hers

Een van die bes­te bly­plek­ke in hier­die ge­bied – jou cha­let kyk uit oor die Ka­la­ha­ri se eer­ste rooi­duin. Die hui­sies is styl­vol ge­meu­bi­leer en goed toe­ge­rus as jy self wil kos­maak. Van­af R300 p.p. wan­neer 4 men­se deel. GPS S25.69084 E19.17559 Kontak 00 264 81 122 0175;

00 264 87 776 333 (Ma­ri­an­ne / Pie­ter); du­nesong.net

Ter­ra-Rou­ge

Een van ons guns­te­ling­plek­ke in die Ka­la­ha­ri. Sien bl. 13 vir meer in­lig­ting.

Ka­la­ha­ri Sunset Ga­me Farm

Hier­die plaas is net langs Ter­raRou­ge (sien bo – die ei­e­naars is broers). Hier is 4 kamp­plek­ke met krag­pun­te (R130 p.p.) en 3 self­sorg­een­he­de (R350 p.p.) met lug­re­ë­ling en Wi-Fi. Be­ge­lei­de

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.