L­Ü­DE­RITZ

Weg! Namibië - - AKKOMMODASIE -

Kai­ros Cot­ta­ge

Die wind waai ge­reeld op L­ü­de­ritz, dus is kamp nie al­tyd die bes­te i­dee nie. Kai­ros is op S­hark-ei­land, met ’n on­ver­be­ter­li­ke see-uit­sig. Dub­bel­ka­mer: R620 p.n. met ont­byt. GPS S26.63729 E15.15206 Kontak 00 264 81 650 5598; 00 264 63 203 080; kai­roscot­ta­ge.com

Krat­z­platz

Sen­traal ge­leë by Nachti­gal­straat 5. Die Bar­rels-re­stau­rant is ’n lek­ker eet­plek en deel van die gas­te­huis. Dub­bel­ka­mer: R760 p.n. Ont­byt in­ge­sluit. Ge­sins­ka­mer (self­sorg, slaap­plek vir 5): R850 p.n. (ont­byt teen R80 p.p.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.