VIS­RI­VIER­CA­NYON

Weg! Namibië - - AKKOMMODASIE -

Ai-Ais

La­we jou stram skar­nie­re in die warm wa­ter. Kamp: R169 p.p. (tot 8 men­se per s­taan­plek); half­prys vir kin­ders 6-12; gra­tis vir kin­ders jon­ger as 6. Ho­tel­ka­mers kos van­af R530 p.p. (met ont­byt). Self­sorg­ge­sins­een­heid: R650 p.p. Pry­se styg ge­woon­lik in Ju­lie. Wenk: Doen aan­soek vir NWR (Na­mi­bia Wild­li­fe Re­sorts) se NamLei­su­re Card waar­mee jy as SAOG­bur­ger tot 25% afslag kry op ver­blyf (kamp uit­ge­sluit) by al­le NWR-oor­de reg­oor die land (van­af R700;

nam­lei­su­re­card@nwr.com.na). GPS S27.92068 E17.48897 Kontak 021 422 3761;

ct.book­ings@nwr.com.na

Ca­nyon Ro­ad­hou­se, Vil­la­ge en Lod­ge

Die Gond­wa­na Col­lecti­on het ver­skeie puik bly­plek­ke na­by die ca­nyon. Kamp by Ca­nyon Ro­ad­hou­se: R150 p.p. (sien bl. 11 vir meer in­lig­ting). Ro­ad­hou­se: dub­bel­ka­mers R1 006 p.p. (met ont­byt). Vil­la­ge: R1 006 p.p. wat deel (met ont­byt) Lod­ge: R1 372 p.p. wat deel (met ont­byt). Gaan op kort stap­tog­te en

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.