NOOR­DOE­WER

Weg! Namibië - - AKKOMMODASIE -

Noor­doe­wer-gas­te­huis

Vir wan­neer jy bý die grens­pos moet oor­nag. Hier’s 14 ka­mers, vei­li­ge par­keer­plek en braai­plek. Ka­mers vir 2 kos R990 p.n. (met ont­byt); ge­sins­ka­mer vir 3 kos R1 220 p.n (met ont­byt). Jy kan ’n ek­stra ma­tras vir ’n kind aan­vra. GPS S28.73376 E17.61539 Kontak 00 264 63 297 108;

noor­doe­wer­guest­hou­se.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.