NOG EET­PLEK­KE

Weg! Namibië - - PERFEKTE DAG -

Di­az Cof­fee S­hop

Dié ou staat­ma­ker het on­langs ge­skuif na die Krab­ben­höft & Lam­pe-ge­bou in Bis­marck­straat. Die heer­li­ke kof­fie kom van die be­ken­de Slo­w­town-kof­fie­roos­te­ry in S­wa­kop­mund. Hier’s ’n groot spys­kaart met ta­pas­groot­te por­sies. Pro­beer die vars oes­ters (R8 elk) of kreef­stert (3 vir R100). Oop Daag­liks 8 vm.-9 nm. Kontak 00 264 81 700 0475

Gar­den Café

’n Nu­we kof­fie­win­kel in die Woer­mann-Li­nie-ge­bou in H­oe­festraat, oor­kant Rit­zi’s. Jy sit in ’n tuin wat oor die ha­we uit­kyk. Tuis­ge­bak­te brood, brö­t­chen en koe­ke is te koop – pro­beer die ap­pel­stru­del met room (R45). Oop Ma.-Sa.: 8 vm.-5 nm., So.: 9 vm.-4 nm. Kontak 00 264 81 124 8317

Kai­ros Cot­ta­ge

’n Kof­fie­win­kel by die ge­lyk­na­mi­ge gas­te­huis in K­re­plin­straat, Haai-ei­land. Die be­stuur­der, Chris­to Bie­wen­ga, speel graag kla­vier ty­dens ont­byt. Die ka­neel­pan­ne­koe­ke (R22 vir drie) is ’n ge­wil­de i­tem op die spys­kaart. Oop Ma.-Vr.: 7 vm.-5 nm.; Sa. 7 vm.-1 nm. Kontak 00 264 63 203 080

Pen­guin Se­a­food Re­stau­rant

By die L­ü­de­ritz Nest Ho­tel in Di­as­straat, reg teen die see. Aan die duur kant (R425 vir ’n see­kos- maar die see­kos is lek­ker. Oop Daag­liks 7 vm.-10 vm. (ont­byt), 12.30 nm.-3 nm. (mid­dag­e­te), 6 nm.-10 nm. (aand­e­te) Kontak 00 264 63 204 000

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.