WAL­VIS­BAAI

Weg! Namibië - - AKKOMMODASIE -

1932 Hou­se

Dis in ’n stil buurt na­by die Wa­ter­front – Agt­ste­straat-Wes 26. Die ka­mers is styl­vol in­ge­rig, en het Wi-Fi en DStv. Hier’s ook braai­ge­rie­we en ’n swem­bad. Dub­bel­ka­mer: R450 p.p. wat deel. En­kel­ka­mer: R700 p.p.p.n. Pry­se sluit ont­byt in. Woon­stel: R1 300 p.n. (4 men­se). Kin­ders jon­ger as 12 kry afslag. GPS S22.96510 E14.49130 Kontak 00 264 64 274 850;

www.1932hou­se.com.na

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.