WIND­HOEK

Weg! Namibië - - AKKOMMODASIE -

D­ü­stern­brook

Dit is so­wat 50 km noord van Wind­hoek van die B1 af. Kamp kos tus­sen R155 en R185 p.p. (ver­skil­len­de ge­rie­we; en sluit be­wa­rings­ta­rief in) en an­der ver­blyf van­af R535 p.p. (ont­byt in­ge­sluit). Jy sien heel­wat wild met die in- en uit­ry na dié plek. Hout is te koop teen R40. GPS S22.26960 E16.90061 Kontak 00 264 61 232 572;

du­e­stern­brook.net

Sun Kar­ros Daan Vil­joen

Dit is so­wat 20 km wes van Wind­hoek, langs die C28, ge­leë bin­ne die Daan Vil­joen-wild­re­ser­vaat. Kamp (splin­ter­nu­we kamp­ter­rein – el­ke s­taan­plek het nou eie bad­ka­mer) R165 p.p., R80 vir kin­ders 6-15. Cha­lets: van­af R810 p.p. wat deel (met ont­byt). Kin­ders 6-15 be­taal R300 elk. Jy moet ook R30 p.p.park­toe­gang (vir SAOG-bur­gers) en R10 per voer­tuig be­taal. Hier’s ’n goeie re­stau­rant, swem­bad en Wi-Fi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.