RE­HO­BOTH

Weg! Namibië - - AK­KOM­MO­DA­SIE -

La­ke Oa­nob Re­sort

’n Ge­wil­de oord 7 km wes van Re­ho­both langs die Oa­nobdam. Hier kan jy boot­ry, vis­vang, roei of 4x4 ry. Kamp kos R70 (geen ska­du) tot R140 p.p. (met ska­du, na­der aan wa­ter). Luuk­se c­ha­lets van­af R1 463 p.n. (2 men­se, self­sorg) of ver­blyf in en sui­te-ka­mers R1 300 p.n. (2 vol­was­se­nes, 1 kind – daar­na R82 per ek­stra kind). Vra oor af­slag vir SA­OG-bur­gers. Bed-en-ont­byt: van­af R1 134 p.n. vir 2 men­se. Dag­be­soe­kers: R30 elk (gra­tis vir kin­ders jon­ger as 13) GPS S23.32249 E17.01621 Kon­tak 00 264 62 522 370;

oa­nob.com.na

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.