OG­GEND

Weg! Namibië - - AKKOMMODASIE -

Jy kan by jou gas­te­huis ont­byt eet (Klein Wind­hoek Guest Hou­se het ’n ste­wi­ge buf­fet) of jy kan mik na Craft Café ( Tal­straat 40) in die stads­kern, bin­ne die Ou Brou­e­rye-ge­bou.

Vou jou han­de om ’n be­ker melk­kof­fie (die Duit­sers hier praat van “mil­chkaf­fee”) teen R32 vir ’n ka­fe­ïen-in­spui­ting en be­stel die o­me­let met slaai en tuis­ge­maak­te ge­sond­heids­brood (R83). Maar wie sê dis ooit te vroeg vir ’n stuk­kie ap­pel­tert? (R39). Sit op die ve­ran­da en s­tuur ’n sel­f­ie vir buur­man in die Re­pu­bliek met die gra­tis Wi-Fi. Op

CHRISTUSKIRCHE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.