OG­GEND

Weg! Namibië - - PERFEKTE DAG -

6.43 vm.

Dis ’n Son­dag­og­gend in No­vem­ber, en mis­tig wan­neer ek af­stap strand toe. Ons – ek en my reis­ge­noot, A­li­ce – slaap by At­lan­tic Vil­la, waar ons ’n spe­si­a­le aan­bie­ding vir twee aan­de ge­kry het.

Dis ef­fens uit­spat­tig, maar ná ’n week se kamp in Damaraland is dit lek­ker om op wit lin­ne te slaap.

7.07 vm.

Die strand is aan­vank­lik ver­la­te – net ’n hond wat snuif aan ’n dooie rob – maar la­ter sien ek men­se. Pie­ter en Chris­tel­le Kru­ger was 13 jaar lank in Gau­teng, maar het nou te­rug­ge­keer “he­mel” toe.

S­wa­kop­mund is in­der­daad baie men­se se i­dee van die he­mel: die koel weer, die ge­rief van win­kels en re­stau­ran­te. Dis ’n plek wat jou ’n baie goeie le­wens­stan­daard bied.

7.27 vm.

Ek groet en stap na waar ek ’n bran­der­plank­ry­er uit die wa­ter

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.