MID­DAG

Weg! Namibië - - PERFEKTE DAG -

12.17 nm.

Die Mo­le lyk baie an­ders as toe ek laas hier was.

’n Groot nu­we ho­tel – Strand – is reg teen die wa­ter ge­bou. Langs­aan, en in die grond­ver­die­ping van die Strand is tal­le nu­we win­kels en re­stau­ran­te, soos Nam­crafts Up­front, Café Mo­le (kry ’n bur­ger hier vir R30, of ’n wa­fel met s­troop vir R22), O­ce­an Cellar Se­a­food (vangs van die dag: ka­bel­jou teen R165), die Farm­hou­se De­li, en die B­re­wer & But­cher. Ons loer o­ral in, en neem no­tas vir waar ons la­ter wil kom eet. Eet, het ons be­sluit, is ons ak­ti­wi­teit vir die dag.

1.30 nm.

Ons ry deur Wal­vis­baai toe – die wind waai die woes­tyn­sand in vlae oor die pad. Op dae

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.