DUINTOERE

Weg! Namibië - - PERFEKTE DAG -

Gaan ry en stap saam met ’n gids in die Na­mibdui­ne en leer ken die dier­tjies wat hier hou.

O­pe­ra­teurs kom laai jou op waar jy woon, en pry­se sluit ge­woon­lik koel­drank en wa­ter in.

Tom­my’s Tou­rs and Sa­fa­ris

R700 p.p. – toer duur so­wat 5½ uur. 00 264 64 461 038; www.tom­m­ys.i­way.na

Li­ving De­sert Ad­ven­tu­res

R650 p.p. – toer so­wat 5 uur lank. 00 264 64 405 070; li­ving­de­sert­na­mi­bia.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.