WAL­VIS­BAAI

Weg! Namibië - - PERFEKTE DAG -

Wil­li Prob­st-bak­ke­ry­en-ka­fee

Hul­le be­leg­te brö­t­chen – daar­die oop­ge­sny­de brood­rol­le­tjies met ver­skeie lek­ker­nye – is le­gen-da­ries. In die dorp by h.v. T­heo-Ben Gu­ri­ra­blaan en 12de Weg. Oop: Ma.-Vr.: 6.30 vm.-5.45 nm., Sa. 6.30 vm.-2 nm. 00 264 64 202 744

An­chors @ the Jet­ty

Van see­kos tot ste­ak, bur­gers en slaaie. Dis by die wa­ter­front. Oop: Di.-Sa.: 7.30 vm.-2.30 nm. en 5 nm.-laat; So.-Ma.: 7.30 vm.-3 nm.

00 264 64 205 762

Cup­pa Mus­sel­crac­ker

’n Wye spys­kaart (re­stau­rant en kof­fie­win­kel) – ook by die wa­ter­front. Oop: Ma.-Di. 7.30 vm.- 5nm. Wo.-Sa.: 7.30 vm.-laat. So. 8 vm.5 nm. 00 264 81 642 2101

O­ce­ans

Iets van al­les – ook by die ha­we­front. Sit en kyk hoe wag­gel ’n pe­li­kaan ver­by. Oop: Di.- So.: 7.30 vm.-laat. Buf­fet op So. 12 nm.-3 nm. 00 264 64 221 381

The Raft

Dit staan op stel­te in die wa­ter net bui­te die wa­ter­front na­by die Pelican Bay-ho­tel. Dis be­kend vir sy piz­zas, bur­gers en peu­sel­bor­de aan die kroeg­kant. Oop: Ma.-Sa.: 12 nm.-3 nm. en 6 nm.10 nm. (re­stau­rant) en 12 nm.-laat (kroeg). 00 264 64 204 877

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.