OU GUNS­TE­LIN­GE IN S­WA­KOP­MUND

Weg! Namibië - - PERFEKTE DAG -

22 De­grees South

Sit bui­te on­der die palm­bo­me en be­stel een van die I­ta­li­aan­se sjef se Na­mib­dis­se met ’n Me­di­ter­reen­se kin­kel. Oop: Di.-So.:11.30 vm.-3 nm. en 6 nm.-laat. 00 264 64 400 380

Café An­ton

Min het se­dert 1965 hier ver­an­der.

Die koek-en-tee of -kof­fie gee waar­de vir jou geld. Oop: El­ke dag 6.30 vm.-7 nm.

00 264 64 400 331

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.