OG­GEND

Weg! Namibië - - PERFEKTE DAG -

4.45 vm.

Van­dag moet jy vroeg op­staan, want die Na­mib is ’n woes­tyn, en ’n woes­tyn is ’n warm plek. Dis be­lang­rik dat jy die dui­ne in­vaar op die reg­te (koe­ler) tyd van die dag, wat ge­luk­kig ook die bes­te tyd is vir fo­to’s neem.

Ons tent­jie staan by Na­mi­bia Wild­li­fe Re­sorts se Ses­riem­kamp – wan­neer jy hier kamp, mag jy die park ’n vol­le uur vroe­ër bin­ne­ry as gas­te wat bui­te die gren­se van die Na­mib-Nau­kluft- na­si­o­na­le park slaap. Dít wen kos­ba­re tyd wat vir jou be­ter fo­to’s in die sak gaan bring.

5.30 vm.

Die hek is oop en ons ry die park bin­ne. Van Ses­riem af is

Dooi­e­vlei

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.