PLAN B: GAAN SWEM!

Weg! Namibië - - PERFEKTE DAG -

A­li­ce Inggs in Hau­chab­fon­tein se swem­poel. In­dien jy iets an­ders in die mid­del van die dag wil doen, is daar kwa­lik ’n be­ter op­sie as om by Hau­chab­fon­tein te gaan swem – dis een van die bes­te na­tuur­li­ke swem­ga­te in die gan­se land! Toe­gang R30 p.p. vir dag­be­soe­kers Waar? Hau­chab­fon­tein is 55 km oos van Ses­riem, langs die D854. GPS S24.51599 E16.07523

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.