MID­DAG

Weg! Namibië - - PERFEKTE DAG -

1.02 nm.

In die mid­del van die dag is stil­sit die bes­te plan. Die wind waai en ons soek toe­vlug bin­ne NWR se re­stau­rant by Ses­riem. Hier het die wind ook al ’n klein duin by die voor­deur in­ge­waai, maar dis tog be­skut. Ons be­stel bur­gers en koel­drank, en room­ys vir na­ge­reg.

3.10 nm.

Ons ry weer die park bin­ne, en vat dit rus­tig met die 70 km teer­pad. Langs die pad sien ons gems­bok­ke en vol­strui­se.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.