SESFONTEIN EN WAR­M­QUEL­LE

Weg! Namibië - - AKKOMMODASIE -

Fort Sesfontein Lod­ge

In die dor­pie Sesfontein (by die ou fort), wat rof­weg half­pad tus­sen Palm­wag en O­pu­wo is. Slaap­plek in die lod­ge kos R1 200 p.p. wat deel (met ont­byt). ’n Ge­sins­een­heid (vir 4 men­se) kos R3 125 p.n. (met ont­byt). Aand­e­te kos R250 p.p. Kin­ders jon­ger as 12 kry afslag. Swem­bad! Doen na­vraag oor hul­le toe­re. Gaan kyk ook na die warm­wa­ter­bron by na­by­ge­leë War­m­quel­le. GPS S19.11956 E13.61903 Kontak 00 264 65 685 034;

fort.sesfontein@mweb.com.na; fort-sesfontein.com

Ong­on­go-poel

Sien ar­ti­kel op bl. 80.

K­ho­wa­rib Lod­ge

Dit is so­wat 35 km suid van Sesfontein, langs die C43. Kamp (met krag) kos R150 p.p. (R75 vir kin­ders 7-12 jaar, gra­tis vir klein­tjies). An­der ver­blyfop­sies in die lod­ge kos van­af R1 470 (aand­e­te en ont­byt in­ge­sluit – bui­te sei­soen), R987 per kind 12 jaar en jon­ger. Hier is ’n re­stau­rant en ’n swem­bad. Be­ge­lei­de uit­stap­pies: Gaan soek woestynolifante of re­nos­ters, kyk rots­kuns of ont­moet ’n Him­ba. GPS S19.25996 E13.87738 Kontak 00 264 64 402 779;

k­ho­wa­rib.com

K­ho­wa­rib-ge­meen­skaps­kamp

Sien ar­ti­kel op bl. 76.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.