E­TOSHA

Weg! Namibië - - AKKOMMODASIE -

To­ko Lod­ge & Sa­fa­ris

’n Goeie plek tus­sen Ka­man­jab en E­tosha se An­ders­son- en Gal­ton­hek. Kamp (3 staan­plek­ke) kos R120 p.p. en an­der ver­blyf van­af R850 p.p. wat deel (self­sorg, maar maal­tye be­skik­baar). Op die plaas kan jy op ’n be­ge­lei­de wil­drit gaan (mi­ni­mum 2 men­se – R180) of in die veld stap (mi­ni­mum 2 – R150). GPS S19.38063 E14.85052 Kon­tant 00 264 61 234 342 (Ba­bie); to­ko­lod­ge­s­a­fa­ris.com

Mond­ji­la Sa­fa­ri Camp

Kamp (8 staan­plek­ke): R120 p.p. Sa­fa­ri­ten­te van­af R535 p.p wat deel, met ont­byt. Maal­tye be­skik­baar en hier’s ook ’n swem­bad. ’n Goeie ba­sis om E­tosha via die An­ders­son-hek (na­by O­kau­ku­e­jo) te ver­ken – 32 km tot by die park­hek. GPS S19.57684 E15.90580 Kontak re­ser­va­ti­ons3@exclusive. com.na; mond­ji­las­a­fa­ri­camp.com

E­tosha Sa­fa­ri Lod­ge & Camp

Kamp: R160 p.p. Krag­pun­te be­skik­baar. An­der ver­blyf by Sa­fa­ri Camp van­af R906 p.p. wat deel, met ont­byt (afslag vir kin­ders). Sa­fa­ri Lod­ge: van­af R1 272 p.p. wat deel (met ont­byt) in cha­lets. Kyk uit vir die O­kam­bas­hu Re­stau­rant en Os­he­beena Bar se kleur­vol­le towns­hip­de­kor. Hier’s

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.