OSHAKATI EN ONGWEDIVA

Weg! Namibië - - AKKOMMODASIE -

Oshakati Guest Hou­se

Dis by Leo S­hoop­a­lastraat 917 (draai by die En­gen met die Wim­py uit die hoof­straat weg.) Die ka­mers is net­jies in­ge­rig en het lug­re­ë­ling. Dub­bel­ka­mer: R1 150 p.n. (ont­byt in­ge­sluit). Kontak (Sel­ma); 00 264 65 224 659 os­ha­ka­ti­guest­hou­se.com

C­hee­tah Back­pac­kers & Sa­fa­ris

Dis in On­gu­ti­staat 3079, Ongwediva (dié dor­pie is reg langs Oshakati op die C46). Dit kos R70 p.p. om te kamp (R100 in­dien jy nie jou eie tent het nie), en slaap­plek in die back­pac­kers kos R300 per en­kel­ka­mer en R400 vir ’n dub­bel­ka­mer. Kontak 00 264 65 231 530 (Si­bu);

chee­ta­hbs@i­way.na

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.