O­TJI­WA­RON­GO EN WATERBERG

Weg! Namibië - - AKKOMMODASIE -

O­kon­ji­ma Lod­ge

Die af­draai is so­wat 44 km suid van O­tji­wa­ron­go op die B1. Kamp kos R275 p.p. (half­prys vir kin­ders jon­ger as 16) – slegs 4 staan­plek­ke, elk met sy eie bad­ka­mer en kui­er­stoep. Swem­bad bin­ne sta­p­af­stand. Spe­si­a­le prys vir SAOG-bur­gers (geldig tot ein­de Ju­nie 2016): stan­daard­ka­mer vir R1 250 p.p. wat deel, met ont­byt en aand­e­te. Luuk­ser op­sies be­skik­baar. Kin­ders kry afslag, en jy kry ook afslag wan­neer jy meer as een aand oor­nag. Kyk op hul­le web­werf na die ak­ti­wi­tei­te – hier’s jag­lui­perds, lui­perds en leeus. GPS S20.84996 E16.66591 Kontak 00 264 67 687 033;

o­kon­ji­ma.com

O­tji­wa Lod­ge

So­wat 37 km suid van O­tji­wa­ron­go langs die B1. Hier is 10 staan­plek­ke (met krag): R120 p.p. Self­sor­ghui­sies kos van­af R500 p.p. Hier’s ’n swem­bad en ’n ver­lig­te wa­ter­gat waar jy snags die wild kan dop­hou. Luuk­ser dub­bel­ka­mers kos van­af R1140 p.p. wat deel (ont­byt en aand­e­te). GPS S20.75619 E16.80688 (af­draai) Kontak 00 264 67 306 671;

o­tji­wa.com

Frans In­don­go Lod­ge

Die af­draai is 28 km noord van O­tji­wa­ron­go langs die B1. Ka­mers van­af R1 923 p.n. (vir 2), met ont­byt. Wil­drit­te kos R250 p.p. Hier is ook stap­roe­tes en ’n aas­vo­ël­re­stau­rant. Kamp R100 p.p. GPS S20.28935 E16.95822 Kontak 00 264 67 307 946;

in­don­go­lod­ge.com

Aloe­gro­ve Sa­fa­ri Lod­ge

Dié af­draai is so­wat 22 km noord van

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.