CAPRI­VI: K­WAN­DO­RI­VIER

Weg! Namibië - - AKKOMMODASIE -

Nambwa-ge­meen­skaps­kamp

So­wat 20 km suid­wes van Kon­go­la, op die we­s­te­li­ke oe­wer van die K­wan­do­ri­vier. Jy het ’n 4x4 no­dig om dit te be­reik. Kamp (4 staan­plek­ke; geen krag, maar wel warm wa­ter): R195 p.p.; R98 kin­ders 6-12 jaar. Hier be­weeg baie wild deur en dit word ge­re­ken as een van die bes­te vo­ël­kyk­plek­ke in die land. Ry ver­der suid na Horses­hoe Bend. GPS S17.87499 E23.31760 Kontak 00 264 81 865 3052 ( Ti­nol­la)

Ma­zam­ba­la Is­land Lod­ge

On­ge­veer 9 km wes van Kon­go­la, op die oos­te­li­ke oe­wer van die

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.