MID­DAG

Weg! Namibië - - AKKOMMODASIE -

1 nm.

Nou kan jy be­sluit: Wil jy nog goed sien, of wil jy som­mer net rus by N­ge­pi? Ja, die gras on­der jou voe­te, die ska­du­dak bo jou, die wa­ter wat hier ver­by­loop... dis mak­lik om net stil te sit en ver­der va­kan­sie te hou uit die ge­mak van jou kamp­stoel. Maar as jy net één dag hier het, is dit nou tyd vir spring!

1.30 nm.

Die Po­pa-wa­ter­val is eint­lik maar ’n stroom­ver­snel­ling in die O­ka­van­go. Tog, dis mooi.

Ry in by Na­mi­bia Wild­li­fe Re­sorts se kamp (die nu­we in­gangs­hek is nog­al oor­wel­di­gend – jy kan dit nie mis­loop nie) net suid van Di­vun­du. Toe­gang is R20 p.p. (dag­be­soe­kers). Jy kan na­tuur­lik ook hier kamp (R136 p.p.) of in hul­le net­jie­se nu­we

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.