ETOSHA SE GEVEERDES

Weg! Namibië - - INHOUD -

Met dié spe­sie­lys by­der­hand gaan jy vo­ël­skyk soos ’n wa­re foen­die!

Die mees­te van ons mik Etosha toe om te gaan die­re kyk. Ons soek trop­pe o­li­fan­te, koe­does met drie­draai­ho­rings en leeus. Maar selfs wan­neer geen van hier­die ka­lan­te by ’n wa­ter­gat op­daag nie, kan jy al­tyd daar­op staat­maak om vo­ëls te sien. Hul­le is óral – nie net doer, on­uit­ken­baar op ’n tam­bo­tie se kroon nie. Nee, som­mer ín die rus­kam­pe! Pom­pie Bur­ger, skry­wer van Bi­rds of Na­mi­bia: A P­ho­to­graphic Jour­ney en Bi­rds of Na­mi­bia: The Jour­ney Con­ti­nues,

ver­tel waar die ge­vleu­el­des uit­hang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.