BLY­PLEK­KE IN DIE SUI­DE

Helmeringhausen en Tirasberg – Koës en Ka­la­ha­ri – L­ü­de­ritz – Aus – Bethanie – Goageb – See­heim – Keetmanshoop – Oranjemund – Rosh Pinah – Oranjerivier – Noor­doe­wer – Visriviercanyon – Grünau – Karasburg en Aroab

Weg! Namibië - - INHOUD -

DIE SUI­DE SE GRENSPOSTE ­ NA­MI­BIË – SA

1 Oranjemund – A­lex­an­der­baai 6 vm.- 10 nm. 0027 831 1662 00 264 63 233 552

2 Rosh Pinah – Sen­de­lings

drift 8 vm.- 4 nm. 0027 8311506 Hier is ’n pont oor die Oranjerivier, bel voor­uit om te hoor of hy loop. Kos­te: Een­rig­ting: R160 per voer­tuig (R220 met ’n sleep­wa). Re­toer: R270 per voer­tuig (R320 met ’n sleep­wa). As jy die vo­ri­ge aand aan die SA kant in die |Ai-|Ais/Rich­ters­veld-oor­grens­park oor­nag, kry jy R50 af­slag. 3 Noor­doe­wer – Vi­ools­drif 24 uur. 00 264 63 297 147 027 761 8760 4 Vel­loors­drift – On­seep­kans 8 vm.-4.30 nm. 00 264 63 269 008 054 951 0014 5 A­ri­ams­vlei – Na­kop 24 uur 00 264 63 280 929 054 571 0037 6 Klein-Me­nas­se – Riet­fon­tein 8 vm.-4.30 nm. 00 264 63 280 682 0054 531 0079

7 Ma­ta-Ma­ta – Wel­ver­diend 8 vm.-4.30 nm.

00 264 63 252 063 As jy dié grens­pos wil ge­bruik, moet jy ten min­ste twee nag­te in die K­gala­ga­di-oor­grens­park deur­bring. Laat stem­pel jou pas­poort by Twee Ri­vie­ren ( 054 561 2000), 115 km suid­oos van Ma­ta-Ma­ta.

HELMERINGHAUSEN EN TIRASBERG

1 Guns­be­wys Aan die rand van die Namib langs die mooi D707roe­te. Kam­pe­ring (3 staan­plek­ke tus­sen die dui­ne, slegs be­reik­baar in ’n 4x4) kos R160 p.p.p.n., ’n luuk­se tent R400 p.p.p.n., ’n gas­te­ka­mer (slaap­plek vir 2 of 3, toe­gang tot ’n kom­bui­sie) R450 p.p.p.n. en hul­le gas­te­hui­sie (slaap­plek vir 6, toe­ge­rus­te kom­buis) kos R500 p.p.p.n. Die ver­blyfop­sies het al­mal toe­gang tot ’n self­sorg­kom­bui­sie. Ont­byt is wel be­skik­baar teen R150 p.p., be­spreek voor­af. ’n Be­ge­lei­de dui­ne­stap (die

Gog­ga­bie-toer) kos ook R150 p.p. Hier is nie hout be­skik­baar nie, ont­hou om jou eie saam te bring. GPS S26.18322 E16.35651 Kon­tak 00 264 63 683 053 (Ger­trud, ska­kel saans); grabner­ger­[email protected]; Pe­ter.Gra­eb­[email protected]

2 Nam­tib-bi­o­sfeer-re­ser

vaat Die D707 is be­kend as die grond­pad met die mooi­ste uit­sig­te in Na­mi­bië. Dit is dus reeds iets be­son­ders net om tot by die in­gang van die Na mt i b-bi­o­sfeer­re­ser­vaat in di eT i ras berg na­by Helmeringhausen te ry.

Die Litt­le Hun­ter’s Rest-kamp­ter­rein is ’n ent­jie weg van die lod­ge en ont­vangs. Jy kamp in die mid­del van ’n am­fi­te­a­ter met man­ji­fie­ke ber­ge. Kamp: R130 p.p. (geen krag). Lod­ge­ka­mers van­af R835 p.p. wat deel (met ont­byt). Kin­ders jon­ger as 12 kry af­slag. G PS S 26.03714 E 16.26170

Kon­tak 00 264 63 683 055; nam­tib.net

3 Ranch Koi­i­ma­sis Op dié plaas van 6 000 hek­taar kan jy berg­klim, perd­ry (e­nig­iets van uur lan­ge rit­te tot drie­dag-eks­pe­di­sies), nag­wil­drit­te doen en s­ter­re­kyk. Toe­gank­lik van die D707 af, teen die berg ge­leë. Kamp (5 staan­plek­ke) kos R180 p.p. (kin­ders jon­ger as 12: R90 p.p.). Die lod­ge­ka­mers kos R1 500 p.p. wat deel (met ont­byt). Self­sor­ghui­sie: R1 500 p.n. (vir 2 men­se, mi­ni­mum van 2 nag­te). GPS S25.91252 E16.26763

Kon­tak 00 264 63 683 052 (An­ke); na­mi­bia-farm-lod­ge.com

4 Kan­aan N/a’an ku sê

De­sert Retre­at Kamp kos R175 p.p. – hier is 8 staan­plek­ke be­skik­baar. An­der ver­blyf (in ’n luuk­se en sui­te-ten­te­kamp, aand­e­te en ont­byt in­ge­sluit) van­af R2 095 p.p. wat deel.

Kin­ders jon­ger as 12 kry af­slag. Dis ’n puik plek vir fo­to­gra­we – die land­skap­pe is uit­son­der­lik. Doen na­vraag oor 20% af­slag vir SAOG- bur­gers vir die ten­te­kamp. GPS S25.84504 E16.15773 Kon­tak 00 264 63 683 119; kan­aan­na­mi­bia.com

5 Au­bu­res Die af­draai is 55 km van Helmeringhausen langs die C27. Hier is be­ge­lei­de stap­roe­tes na rots­kuns en ’n 4x4-roe­te. Hier is 6 kamp­plek­ke on­der ka­meel­do­rings (geen krag, maar warm wa­ter). R120 p.p., R80 vir sko­lie­re (6-18), gra­tis vir kin­ders jon­ger as 6. GPS S25.72331 E16.44187

Kon­tak 00 264 63 683 314 (J­örn / A­drien­ne); a­mil­[email protected]­way.na

6 Lo­ve­da­le ’n S­wa­ka­ra-skaap­plaas so­wat 19 km van Hel­me­ring langs die C27. Kamp: R100 p.p., 2 staan­plek­ke be­skik­baar (een is rol­stoel v­rien­de­lik ). Self sorg-hui­sies: van­af R570 p.n. vir 2 men­se, daar­na R100 p.p. wat by­kom in die een­he­de met slaap­plek vir meer as 2 men­se. Be­spreek voor­af. Fiet­sen mo­tor­fiets­ry­ers kry kam­p­af­slag. Braai­pak­ke te koop. G PS S 25.91234 E 16.66339 Kon­tak 00 264 81 281 9074 (Louisa); lo­ve­da­le-na­mi­bia.com

7 Farm Da­bis Die af­draai na hier­die skaap­plaas is 10 km noord van Helmeringhausen op die C14. Die vier­de ge­ne­ra­sie van die Gaug­ler-fa­mi­lie boer hier. Dub­bel­ka­mer: R2 760 p.n. (ont­byt en aand­e­te in­ge­sluit). Gas­te­ka­mers vir 3: R3 960 p.n. (ont­byt en aand­e­te in­ge­sluit). Van die ka­mers kan ook ver­bind word in ge­sins­ka­mers met slaap­plek vir tot 6 men­se. Kin­ders jon­ger as 9 kry af­slag (jon­ger as 4: gra­tis). Kof­fie, tee en koek, as­ook ’n veld­rit (in­dien die weer dit toe­laat), is by die prys in­ge­sluit. GPS S25.77260 E16.80511

Kon­tak 00 264 63 283 300; 00 264 81 310 8902 (Mi­chel­le); gaug­[email protected]­da­bis.com 8 Helmeringhausen-ho­tel In Helmeringhausen se e­nig­ste straat. Kam­pe­ring kos R140 p.p.p.n. (geen e­lek­tri­si­teit, wel warm wa­ter). ’n En­kel­ka­mer kos R780 p.p.p.n., ’n dub­bel­ka­mer R630 p.p. wat deel en ’n ge­sins­ka­mer (met slaap­plek vir 4) R508 p.p. wat deel. Al die ka­mer­pry­se sluit ont­byt in. GPS S25.89105 E16.82358 Kon­tak 00 264 63 283 307; hel­me­[email protected]­way.na

9 Ti­ras-gas­te­plaas Dis so­wat 42 km suid van Helmeringhausen langs die C13. Kamp: 3 staan­plek­ke, R170 p.p. ’n Self­sor­g­hut (met twee en­kel­bed­dens) wat die kamp­ter­rein se a­blu­sie deel kos R255 p.p. (son­der bed­de­goed en hand­doe­ke) of R310 p.p. (met bed­de­goed en hand­doe­ke). Die self­sorg­op­stal (slaap­plek vir 2-6 men­se) is R475 p.p.; 50% af­slag vir 3-11. GPS S26.18810 E16.60796

Kon­tak 00 264 61 243 827; of­fi­[email protected]­do­go-sa­fa­ris.de; ki­do­[email protected]­way.na

10 Ti­rool Op ’n plaas so­wat 60 km suid van Helmeringhausen langs die C13. Hier kyk jy uit oor die on­ein­di­ge Nei­sip­vlak­te. Die drie be­skut­te kamp­plek­ke kos R100 p.p. (kin­ders jon­ger as 12: R50 elk) en die twee self­sorg-cha­lets kos R350 p.p. (kin­ders jon­ger as 12: R175). Kin­ders jon­ger as 3 bly gra­tis. GPS S26.34581 E16.53832

Kon­tak 00 264 81 217 6932 (Her­mien); ti­rool.com

KOËS EN KA­LA­HA­RI

11 Koës-ho­tel Kamp (op gras): R80 p.p. Ho­tel: R260 p.p. (met ont­byt). Al­le ta­rie­we half­prys vir kin­ders jon­ger as 12. Dis in Fon­tein­straat (hier’s nie reg­tig ’n fon­tein nie). Kon­tak 00 264 63 252 716;

koes­ho­[email protected]

12 Du­neSong B­re­at­hers Een van die bes­te bly­plek­ke in hier­die ge­bied – jou c­ha­let kyk uit oor die Ka­la­ha­ri se eer­ste rooi­duin. Die hui­sies is styl­vol ge­meu­bi­leer en goed toe­ge­rus as jy self wil kos

maak. Kos­te: R600 p.n. vir 1 per­soon, R500 p.p.p.n. vir 2, R400 p.p.p.n. vir 3 en R300 p.p.p.n. vir 4. Kam­pe­ring in die bos­kamp (mi­ni­mum 2 nag­te) kos R150 p.p.p.n. GPS S25.69084 E19.17559

Kon­tak 00 264 81 122 0175; 00 264 87 776 333 (Ma­ri­an­ne / Pie­ter); du­nesong.net

13 Ter­ra-Rou­ge (en die kamp­plek Meer­kat Ma­nor) lê 45 km van Ma­ta-Ma­ta en is pu­re Ka­la­ha­ri­plaas en goeie oor­nag­plek in­dien jy op pad is na die K­gala­ga­di-oor­grens­park, of Na­mi­bië uit daar­die rig­ting bin­ne­ge­ry het.

Bly nog ’n dag of drie en gaan ry ’n draai saam met Ter­ra-Rou­ge se ei­e­naar, Pie­ter Möller. Kyk bees­te. Word weer ’n slag mens. Jy sal gou be­sef dit is die bes­te woon­plek in die wê­reld. Kamp: R100 p.p. Hier is 3 cha­lets: R800 p.n. vir 2 men­se. Gra­tis vir kin­ders jon­ger as 12 jaar. Hout en braai­vleis te koop. GPS S25.52553 E19.68561

Kon­tak 00 264 63 252 031; ter­ra­rou­ge­farm.com

14 Ka­la­ha­ri Sunset Ga­me

Farm Hier­die plaas is 48 km van die Ma­ta-Ma­ta-grens­pos af. Hier is 4 kamp­plek­ke met krag­pun­te en net­jie­se a­blu­sie (R130 p.p.) en 3 self­sorg­een­he­de (R350 p.p.) met lug­re­ë­ling en Wi-Fi. Be­ge­lei­de wil­drit: R200 p.p. (sluit dran­kies in). Tuis­ge­maak­te pro­duk­te, vleis en hout is by die pad­stal te koop. GPS S25.52869 E19.66714

Kon­tak 00 264 63 252 005 (Net­tie / Hen­nie); oer­[email protected] a­fri­ca­on­li­ne.com.na; ka­la­ha­ri suns­et­ga­me­farm.com

15 Ka­la­ha­ri Ga­me Lod­ge Dit is langs die C15 so­wat 18 km van die Ma­ta-Ma­ta-grens­pos af. Die lod­ge se ses kamp­staan­plek­ke (R170 p.p.p.n., mak­si­mum 4 men­se) lê ver uit­me­kaar in die Au o b ri­vier­bed­ding, elk het sy eie a­blu­sie en son­krag wat vir warm wa­ter en lig­te sorg (hier’s geen krag­pun­te nie).

Die agt luuk­se cha­lets (van­af R900 p.p. wat deel, ont­byt in­ge­sluit en van­af R1 150 p.p. wat deel, aand­e­te en ont­byt in­ge­sluit) het elk­een ’n lek­ker kui­er­stoe­pie en die lod­ge het ’n swem­bad. Kin­ders tus­sen 3 en12 be­taal 50% van die cha­let­prys, klein­tjies bly gra­tis. G PS S 25.65205 E 19.88369

Kon­tak 021 880 9870; 00 264 63 252 052 (lod­ge); ka­la­ha­ri­ga­me­lod­ge.com.na

16 Ka­la­ha­ri Farm S­tall Dis 14 km van Ma­ta-Ma­ta af, langs die C15. Kam­pe­ring kos R100 p.p., hier’s e­lek­tri­si­teit en ska­du­bo­me. Die plaas het ook self­sorg­een­he­de (met lug­ver­sor­ging) en ’n ga­we kof­fie­win­kel en pad­stal. Ver­blyf kos R750 p.p.p.n., aand­e­te R175 p.p. en ont­byt R75 p.p. Hier’s ook vleis, wors en hout (R35 per sak) te koop. GPS S25.67352 E19.89574 Kon­tak 00 264 63 252 017 (Ma­ri­ca); ka­la­ha­rifarm­stall.com

17 Tor­gos Lod­ge Skaars 7 km van Ma­ta-Ma­ta af, langs die C15. Drie kamp­staan­plek­ke met krag, op­was­plek en ’n ge­bou­de braai. Kam­pe­ring kos R150 p.p.p.n.

Hier is 10 en sui­te-cha­lets (par­ty is sa­fa­ri­ten­te, an­der deels klip­muur, deels seil) met twee drie­kwart­bed­dens in en ’n bui­te­kom­buis.

’n C­ha­let kos van­af R560 p.p. wat deel (self­sorg), of R650 p.p. wat deel met ont­byt, of R910 p.p. wat deel met aand­e­te en ont­byt. ’ n Luuk­ser een­heid kos van­af R730 p.p. wat deel (self­sorg), of R830 p.p. wat deel met ont­byt, of R1 080 p.p. met aand­e­te en ont­byt.

E­tes is be­skik­baar: ont­byt (R100), mid­dag­e­te (R100) en aand­e­te (R250). Hier is ’n swem­bad, braai­bo­ma en wa­ter­gat wat saans ver­lig word; die lod­ge is ’n wild­kamp ge­leë. Wil­drit­te kos R220 p.p. GPS 25.72444 E19.96138 Kon­tak 00 264 81 146 0421 (La­ra); tor­go­s­lod­ge­nam.com

18 Sit­zas-kamp­plek ’n Paar hon­derd me­ter van die Ma­ta-Matagrens­pos af. Drie kamp­plek­ke met lig­te en krag­pun­te: R150 p.p. Bil­tong (R180/kg), dro­ë­wors (R160/kg), be­skuit (R40-R45) en braai­pak­ke is by die puik pad­stal te koop. Die­self­de men­se be­stuur Tor­gos Lod­ge (no. 17). GPS S25.76874 E19.99490

Kon­tak 00 264 81 146 0421 (La­ra); in­[email protected]­go­s­lod­ge nam.com

L­Ü­DE­RITZ

19 Kai­ros Cot­ta­ge Die wind waai ge­reeld op L­ü­de­ritz, dus is kamp nie al­tyd die bes­te i­dee nie. Hier­die gas­te­huis in K­re­plin­straat op S­hark-ei­land het ’n on­ver­be­ter­li­ke see-uit­sig.

Ver­blyf in een van die vyf en sui­te-dub­bel­ka­mers kos R680 p.n. (van­af Ju­lie is die prys R750 p.n.) Hier’s ’n eet­ka­mer waar jy ont­byt kan be­stel. Kon­tak 00 264 81 650 5598; 00 264 63 203 080; kai­roscot­ta­ge.com

20 Is­land Cot­ta­ge Ook in K­re­plin­straat op S­hark-ei­land. Vyf self­sorg­een­he­de: R350 p.p. wat deel vir 2 men­se (R490 en­kel). Voor­sie­ning kan ge­maak word vir ’n 3de slaap­plek op ’n ma­tras, teen R130 per ek­stra per­soon. Die pry­se styg Ju­nie 2017 soos volg: R385 p.p. wat deel (R520 en­kel) en R140 per ek­stra per­soon. Kon­tak 00 264 63 203 626; 00 264 81 292 2984 (Re­tha); Re­[email protected]­fol.com.na

21 Haus Sandro­se Dis die geel ge­bou by Bis­marck­straat 15. Haus Sandro­se het ’n ge­sel­li­ge bin­ne­hof en hier’s vier en sui­te-self­sorg­een­he­de, elk met twee en­kel­bed­dens en ’n kom­bui­sie. Twee van die een­he­de kos R420 p.p. wat deel (R585 en­kel). Die an­der een­he­de (een het ’n vol­le kom­buis) kan as ’n ge­sins­een­heid ver­bind word: R450 p.p. wat deel vir

2 men­se en R350 p.p. wat deel vir 3-4 men­se. R230 per nag vir kin­ders jon­ger as 15. Kon­tak 00 264 63 202 630; haus­sandro­se.com

22 Krat­z­platz Sen­traal ge­leë by Nachti­gal­straat 5. Die Bar­rels­re­stau­rant is’ n lek­ker eet­plek en deel van die gas­te­huis. Dub­bel­ka­mer: R790 p.n. (ont­byt in­ge­sluit). Ge­sins­ka­mer (self­sorg, slaap­plek vir 5): R935 p.n. (ont­byt teen R90 p.p. be­skik­baar). Nu­we self­sorg­een­he­de be­hoort teen Ju­nie ge­reed te wees – ska­kel vir pry­se. G PS S 26.64783 E 15.15285

Kon­tak 00 264 63 202 458

23 Zum An­ker By Bu­lowstraat 299. Hier’s vier ruim self­sorg­een­he­de (met slaap­plek vir 2-10 men­se) in ’n groot huis met braai­ge­rie­we, Wi-Fi en par­ke­ring ag­ter ’n hek. ’n Dub­bel­ka­mer kos van­af R800 p.n. en ’n ge­sins­een­heid (mi­ni­mum 4 gas­te, mak­si­mum 10) van­af R350 p.p.p.n. GPS S26.65104 E15.15368

Kon­tak 00 264 81 129 4390; zu­man­ker-lu­de­ritz.com

24 O­be­lix Vil­la­ge Dis in Old Bay­view-weg, na­by die in­gang tot L­ü­de­ritz. ’n Dub­bel­ka­mer kos R735 p.n. (met ont­byt) en ’n ge­sins­ka­mer (met slaap­plek vir 4) kos R935 (met ont­byt). GPS S26.65118 E15.15572 Kon­tak 00 264 63 203 456 (S­hir­ley); o­be­lix­vil­la­[email protected]­way.na

25 Nest-ho­tel Hier­die puik ho­tel is in die dorp by Di­as­straat 820 (teen die see). Hier’s lug­ver­koe­ling in die ka­mers, gra­tis Wi-Fi, ’n swem­bad en re­stau­rant, en jy kan boot­rit­te by hul­le be­spreek. ’n En­kel­ka­mer kos R1 320 p.n., ’n dub­bel­ka­mer R2 100 p.n. en ’n ge­sins­ka­mer (vir 2 vol­was­se­nes en 2 kin­ders) R3 360 p.n. Al die pry­se sluit ont­byt in. GPS S26.65285 E15.14973 Kon­tak 00 264 63 204 000; nes­t­ho­tel.com

AUS

26 Klein-Aus Vis­ta So­wat 3 km noord­wes van Aus, langs die B4. Elk­een van die tien staan­plek­ke het ’n kraan, ta­fel­tjie en braai­plek, en die ka­meel­do­ring­bo­me in die kamp­ter­rein huis­ves me­ni­ge ver­sa­mel­vo­ël­nes. Jy kan hout en ’n lek­ker braai­pak by die ont­vangs­kan­toor koop en ook be­spreek vir e­tes by die De­sert Hor­se Inn se re­stau­rant, 2 km van die kam­peer­ter­rein af.

Kamp: R130 p.p. De­sert Hor­se Inn (dub­bel­ka­mer): van­af R1 090 p.p. wat deel (met ont­byt). Eagle’s Nest-cha­lets (dub­bel­ka­mer): R1 485 p.p. wat deel (ont­byt in­ge­sluit). Geis­terschlucht-self­sor­ghui­sie: R950 per nag (mi­ni­mum 3 men­se, mak­si­mum 10). Jy kry af­slag met ’n Gond­wa­na-kaart ( gond­wa­na-card.com). GPS S26.65191 E16.24384 Kon­tak 00 264 63 258 116;

klein-aus-vis­ta.com

27 Bahn­hof-ho­tel Op reg­ter­hand soos jy Aus in­ry. ’n Dub­bel­ka­mer in die ho­tel kos R750 p.p. wat deel (ont­byt in­ge­sluit) en ’n en­kel­ka­mer kos R880 p.p. (ont­byt in­ge­sluit). Self­sorg­een­he­de: Oran­ge Hou­se kos R1 978 p.n. vir 4 men­se en Aloe Rock (ver­skeie ka­mer­op­sies) R455 p.p.p.n. GPS S26.66581 E16.26075 Kon­tak 00 264 63 258 091;

bahn­hof-ho­tel-aus.com

28 Aus-gas­te­ka­mers Oor­kant die pe­trol­sta­sie­tjie. Hier’s ’n kamp­ter­rein (R95 p.p.p.n.) en self­sorg-dub­bel­ka­mers (R550 p.n.). Staan­plek­ke met pri­va­te a­blu­sie, so­wel as nog gas­te­ka­mers is in aan­bou – kon­tak die ei­e­naars, S­te­ve en Ka­rin Prins­loo, vir pry­se.

Jy kan voor­af re­ël vir ’n kos­pak­kie vir die pad (van­af R75, dit be­vat brood­jies, ’n vlei­sie, jo­gurt, vrug­te, iets te drin­ke...). G PS S 26.66674 E 16.26068 Kon­tak 00 264 63 258 029;

na­mi­[email protected]­fol.com.na

BETHANIE

29 Bethanie-ho­tel-en

gas­te­huis By C­hief C F­rie­de­ricklaan 137. Kam­pe­ring (hier’s 4 staan­plek­ke met krag, ook ’n swem­bad) kos R150 p.p.p.n. (Kin­ders jon­ger as 12 kamp gra­tis.) ’n Dub­bel­ka­mer met lug­ver­sor­ging kos R930 p.n. Ont­byt van­af R70. Kon­tak 00 264 63 283 013;

be­tha­nie­ho­tel.com

GOAGEB

30 Al­te Kal­k­ö­fen Ge­leë na­by aan die B4. ’n Goeie oor­nag­plek tus­sen Keet­mans en die kus. Sien die ar­ti­kel oor die Vis­ri­vier-ca­nyon­streek op bl. 84.

SEE­HEIM

31 See­heim-ho­tel Die ho­tel ís See­heim. Dub­bel­ka­mers: R1 200 (met ont­byt), of van­af R1 600 p.n. vir ’n ge­sins­ka­mer (4 men­se, met ont­byt). Swem­bad en re­stau­rant. GPS S26.81533 E17.80081 Kon­tak 00 264 81 128 0349;

see­heim­ho­tel.com

KEETMANSHOOP

32 Qui­ver Inn Gu­est­hou­se By Pas­to­rie­straat 8. Tien en sui­te­ka­mers met lug­ver­sor­ging, gra­tis Wi-Fi en elk sy eie self­sorg-kom­bui­sie. Ver­blyf kos R500 p.p. (en­kel) of R750 p.n. vir ’n dub­bel­ka­mer. Ont­byt be­skik­baar teen R75 p.p. Kon­tak 00 264 81 855 3835;

qui­ver­inn­guest­hou­se.com

33 //Ga­ras-rus­kamp Hier kan jy mooi ko­ker­boom­fo­to’s neem. Dis 20 km noord van Keet­mans na­by die B1; ’n goeie oor­nag­plek in­dien jy ver­der noord mik. Die dag­ta­rief om na die ko­ker­bo­me te kom kyk, is R45. Kamp (9 staan­plek­ke): R120 p.p. (R60 per kind jon­ger as 13). R45 vir ’n staan­plek met krag. GPS S26.41850 E18.19028 Kon­tak 00 264 81 491 3863 (Ma­ri­an); ma­ri­an.hul­[email protected] gmail.com

34 Ko­ker­boom­woud Hier kan jy op ’n plaas tus­sen ko­ker­bo­me kamp. Dis 13 km noord­oos van Keet­mans op die M29. Kamp: R130 p.p. Self­sorg-ka­mers: van­af R720 p.n. (2 men­se).

Toe­gangs­ta­rief: R60 p.p. en R40 per voer­tuig om die na­by­ge­leë ko­ker­boom­woud en die Gi­ants’ Play­ground (moet dit nie mis­loop nie) te be­soek. Vir dié prys kan jy dan ook kyk hoe die boer, Coe­nie Nol­te, die jag­lui­perds in die kam­pe om die werf voer om 4 nm. in die win­ter.; 5 nm. in die so­mer. GPS S26.48200 E18.23907

Kon­tak 00 264 63 683 421(Ing­rid); qui­ver­treefo­rest.com 35 Mes o sou­rus fos­siel kamp Op hier­die plaas 42 km oos van Keet­mans kan jy so­wat 3 km vel­din ry en tus­sen ko­ker­bo­me en sta­pels do­lo­riet­klip­pe in die bos­kamp tent op­slaan. Hier is ba­sie­se a­blu­sie­ge­rie­we met ’n “don­kie” vir warm wa­ter.

Die plaas se troef­kaart is die mes o sou­rus fos­sie­le wat hier ont­dek is: Be­spreek ’n toer by die gees­drif­ti­ge ei­e­naar, Giel Steen­kamp. Be­soek ook die ko­ker­boom­woud en luis­ter hoe Giel “Va­der Ja­kob” se wy­sie op die do­lo­riet­klip­pe uit­kap. Bos­kamp: R120 p.p. Cha­lets: R300 p.p. wat deel (self­sorg). Kin­ders tus­sen 3 en 11 jaar bly teen half­prys en 0-2 jaar bly gra­tis. Fos­siel­toer: R130 p.p. Die cha­lets is toe Des.-Feb. (dan gaap die kraai in hier­die ge­wes­te). G PS S 26.40616 E 18.47649

Kon­tak 00 264 83 700 0012 (Hen­drik / No­le­ne); me­so­sau­rus.com;

me­so­sau­[email protected]

ORANJEMUND

36 Op My Stoep-lod­ge Na­by die Oranjemund-A­lex­an­der­baai-grens­pos. Twee kamp­plek­ke (geen krag): R95 p.p. Dub­bel­ka­mer R765 p.n. (met ont­byt). Self­sorg­een­heid (4 men­se wat deel) R750 p.n. GPS S28.56008 E16.48940 Kon­tak 00 264 81 127 5837 (Fa­nie); www.op­m­ystoep.com

ROSH PINAH

37 A­mi­ca-gas­te­huis ’n Goeie oor­nag­plek by Mu­ka­rob­straat 306. Dub­bel­ka­mer: R1 150 p.n. (met ont­byt). En­kel­ka­mer: R930 p.n. (met ont­byt). Kin­ders jon­ger as 12: R350 elk. Swem­bad, re­stau­rant en Wi-Fi. G PS S 27.97001 E 16.76118 Kon­tak 00 264 63 274 043;

a­guest­hou­[email protected]­pi­on­zinc. com.na

38 Four Se­a­sons Lod­ge Be­den-ont­byt-ver­blyf by Melk­bos­straat 2. ’n En­kel­ka­mer kos R715 p.n. ’n dub­bel­ka­mer R1 050 p.n, ’n ge­sins­ka­mer (slaap­plek vir Ma, Pa en 2 kin­ders) R1 280 p.n. en ’n self­sor­g­cha­let (slaap­plek vir 2) R1 150 p.n.

Die lod­ge het ’n swem­bad, kroeg en ’n re­stau­rant wat oop is vir aand­e­te (6 nm.-9 nm.) en ont­byt (6 vm.-9 vm.). Kon­tak 00 264 63 274 416; four­se­a­sons.book­[email protected]­way.na

ORANJERIVIER

39 Norots­ha­ma Ri­ver Re­sort In Aus­sen­kehr. Een van die bes­te bly­plek­ke langs die Oranjerivier. Ver­ken die Aus­sen­kehr­park (4x4roe­te), of hen­gel en roei op die Oranjerivier. Kamp: R170 p.p. (R71 vir kin­ders jon­ger as 12). Ka­mers teen die ri­vier: R494 p.p. wat deel; R250 vir kin­ders jon­ger as 12.

Gro­ter ka­mers (ver­der van die wa­ter): R805 p.n. (en­kel) en R1 560 p.n. (dub­bel­ka­mer). Al­le pry­se sluit ont­byt in. GPS S28.39453 E17.41090 Kon­tak 00 264 63 297 215;

norots­ha­ma­re­sort.com

40 Felix U­ni­te ’n Roei­kamp, maar nie-roei­ers is ook wel­kom. Kamp: R110 p.p. (net groe­pe van 15 men­se of meer kan be­spreek.)

Ca­ba­nas: R1 025 p.n. vir tot 2 men­se (R350 ek­stra vir ’n kind jon­ger as 18 wat deel). Ge­sin­s­ca­ba­na: R1 775 p.n. vir 2 vol­was­se­nes met 2 kin­ders jon­ger as 18. GPS S28.68638 E17.55778

Kon­tak 087 354 0578; 00 264 63 297 161; fe­lixu­ni­te.com 41 A­man­zi Ri­ver Camp A­man­zi (16 km wes van Noor­doe­wer) is by uit­stek op kam­peer­ders ge­mik (hier is wel een c­ha­let) en die staan­plek­ke is ruim, met groen gras­per­ke en koel­te­bo­me wat strek tot op die ri­vier se oe­wer.

Hoe­wel groe­pe men­se soms op­daag en op ka­no­vaar­te ver­trek, is dit saans lek­ker stil: Geen mu­siek of quad­fiet­se word toe­ge­laat nie. Hier is ’n kroe­gie met ys­koue bier en ’n win­kel wat braai­hout, vleis en wors ver­koop. Jy kan ook ont­byt voor­af be­stel.

Kamp: R140 p.p., R90 vir kin­ders jon­ger as 18 (gra­tis vir ba­bas jon­ger as 2). C­ha­let: R460 p.n. vir die eer­ste per­soon, daar­na R130 per ek­stra per­soon. Half­dagroei (3-4 uur): R350 p.p (prys is la­er vir gro­ter groe­pe). Roei-uit­stap­pies: R3 650 p.p. vir 4 dae (met maal­tye, be­spreek voor­af; 4 men­se mi­ni­mum; skool­kin­ders be­taal goed­ko­per). GPS S28.69965 E17.53312 Kon­tak 021 559 1573; a­man­zitrails.co.za

NOOR­DOE­WER

42 Noor­doe­wer-gas­te­huis Vir wan­neer jy bý die grens­pos moet oor­nag. Hier’s 14 ka­mers, vei­li­ge par­keer­plek en braai­plek. ’n En­kel­ka­mer kos van­af R700 p.n. (met ont­byt), ’n dub­bel­ka­mer kos R1 060 p.n. (met ont­byt) en ’n ge­sins­ka­mer vir 3 kos R1 351 p.n. (met ont­byt). Jy kan ’n ek­stra ma­tras vir ’n kind aan­vra. Maak ’n draai by die Mie­lie-pad­stal. GPS S28.73376 E17.61539 Kon­tak 00 264 63 297 108;

noor­doe­wer­guest­hou­se.com

VIS­RI­VIER-CA­NYON

43 Ai|-Ais| La­we jou stram skar­nie­re in die warm wa­ter. Kamp: R190 p.p. (tot 8 men­se per staan­plek); half­prys vir kin­ders tus­sen 6 en 12; gra­tis vir kin­ders jon­ger as 6. ’n Dub­bel­ka­mer kos van­af R 590 p. p .( met ont­byt ). Self sorg­ge­sins­een­heid( met slaap­plek vir 4): R720 p.p. Pry­se styg ge­woon­lik in Ju­lie.

Wenk: Doen aan­soek vir NWR (Na­mi­bia Wild­li­fe Re­sorts) se NamLei­su­re Card waar­mee jy as SAOG­bur­ger tot 25% af­slag kry op ver­blyf (kamp uit­ge­sluit) by al­le NWR-oorde reg­oor die land (van­af R700;

nam­lei­su­re­[email protected]). G PS S 27.92068 E 17.48897 Kon­tak 021 422 3761;

ct.book­[email protected]

44 Gond­wa­na Ca­nyon

Ro­ad­hou­se Langs die C37, 20 km noord­oos van Ho­bas. ’n Oa­se in dié ge­bied. Sien die ar­ti­kel oor die Vis­ri­vier-ca­nyon op bl. 84.

45 Gond­wa­na Ca­nyon Lod­ge

en Vil­la­ge So­wat 8 km suid van Ho­bas. Dié twee bly­plek­ke lê net ’n ha­ne­tree uit me­kaar. Die luuk­se Lod­ge se klip-en-gras­dak-een­he­de staan ver­spreid om ’n his­to­rie­se plaas­huis (dees­dae die re­stau­rant en ont­vangs­lo­kaal) tus­sen gra­niet­kop­pies en ’n dub­bel­ka­mer kos R1 628 p.p. wat deel (met ont­byt). En­kel­ka­mer: R2 035 p.n. (met ont­byt). Hier’s ’n swem­bad en stoep vir ske­mer­kel­kies.

Die Vil­la­ge se een­he­de is net so s­pie­ke­ries, maar ’n bie­tjie meer be­kos­tig­baar: R1 140 p.p. wat deel vir ’n dub­bel­ka­mer (met ont­byt) en R1 425 p.n. vir ’n en­kel­ka­mer (met ont­byt). Hier is ook ’n re­stau­rant en ’n swem­bad. Doen na­vraag oor die Gond­wa­na-kaart – daar­mee kry jy 40% af­slag op on­der­da­kak­kom­mo­da­sie en 25% op aand­e­te. GPS S27.65648 E17.76068 (af­draai)

Kon­tak 00 264 61 427 200; gond­wa­na-col­lecti­on.com

GRÜNAU

46 Grünau Coun­try Ho­tel Dié ho­tel met sy ken­mer­ken­de to­ring is al vir de­ka­des ’n ge­wil­de af­trek­plek. Kamp: R80 p.p. Dub­bel­ka­mer: R600 p.n. Ge­sins­ka­mer (slaap­plek vir 5): R900 p.n. Hier’s ook nou nuut­ge­bou­de, ba­sie­se oor­na­g­een­he­de teen ’n bil­li­ker prys van R400 p.n. (vir 2 men­se). Hier­die een­he­de maak ge­bruik van die kamp­ter­rein se a­blu­sie – dié is ook splin­ter­nuut. Hier is ’n re­stau­rant met ’n à la car­te-spys­kaart. GPS S27.73325 E18.37850 Kon­tak 00 264 63 262 001;

gru­[email protected]­way.na

47 Die Wit­huis Dit is 12 km noord van Grünau, met die lek­ker­ste aand­e­te in die kon­trei. Kamp: R80 p.p. Ten­te, ma­tras­se en bed­de­goed te huur vir R125 p.p. in die win­ter­maan­de. Gas­te­ka­mers (reg­deur die jaar): R310 p.p. wat deel, ge­sins­ka­mer R680 p.n. (3 men­se), R740 p.n. (4 men­se). Aand­e­te be­skik­baar teen R120 p.p., braai­pak­ke vir R120 p.p. en ont­byt teen R70 p.p. GPS S27.62857 E18.38216 Kon­tak 00 264 63 262 061 (Dolf / Kin­na); www.wit­huis.i­way.na

48 Vas­trap-gas­te­plaas Dis net 5 km van Grünau, langs die B3. Gaan stap in die veld en kyk ko­ker­bo­me of koel af in hul­le swem­bad. Dub­bel­ka­mer: R662 p.n. Ge­sins­ka­mer (plek vir 4): R850-R1 050 p.n. Buf­fetont­byt R100 p.p. Aand­e­te / braai­pak­ke R150 p.p. (Half­pry­se­tes vir kin­ders jon­ger as 12.) GPS S27.73449 E18.42992 Kon­tak 00 264 81 127 7142 (Het­tie); vas­trap­gue­st­farm.com 49 Sa­van­na-gas­te­plaas So­wat 40 km noord van Grünau langs die B1. ’n En­kel­ka­mer kos R450 p.n., ’n Dub­bel­ka­mer van­af R650 p.n. en ’n ge­sins­ka­mer (met slaap­plek vir 4) van­af R750 p.n. Ont­byt: R80 p.p. Aand­e­te: R160 p.p. Hier’s ’n swem­bad en jy kan ook perd­ry (R350 p.p. per uur) – be­spreek voor­af. GPS S27.38216 E18.51960 Kon­tak 00 264 81 124 5269 (E­rich); sa­van­na-gue­st­farm.com 50 Goi­bib Moun­tain Lod­ge Dis 48 km noord van Grünau langs die B1. Kam­pe­ring (die staan­plek­ke het krag­pun­te) kos R120 p.p. (dit sluit braai­hout in). Ka­mers kos R510 p.p. wat deel (met ont­byt), of R720 p.p. wat deel (ont­byt en aand­e­te). Kin­ders jon­ger as 12 kan gra­tis slaap in­dien ka­mer met ou­ers ge­deel word. Kam­peer­ders mag ook die swem­bad ge­bruik. GPS S27.33062 E18.56917

Kon­tak 00 264 63 683 131 (An­dré, lod­ge); 00 264 61 250 725 (be­spre­kings); goi­bi­bmoun­tain lod­ge.com

KARASBURG EN AROAB

51 Lie­ben­rust-self­sorg Dis so­wat 50 km bui­te Karasburg. Jy draai van die B3 af op die D203. Ver­blyf is in ’n plaas­huis met 3 ka­mers: R600 vir ge­sin van 4 (2 vol­was­se­nes, 2 kin­ders jon­ger as 18) en daar­na R100 per ek­stra per­soon (die huis kan 6 men­se ak­kom­mo­deer). Prys sluit braai­hout in.

Braai­pak­ke is be­skik­baar op ver­soek. Hul­le het 4x4-roe­tes wat jou bring na ’n braai­plek in die berg – R350 per voer­tuig, sluit hout in, as­ook ’n drom wa­ter om jou braai­vuur weer te blus ná ete. Be­spre­kings nood­saak­lik. GPS S27.64114 E18.67220 Kon­tak 00 264 63 262 087 (Hans / So­nia); [email protected]­way.na

52 Sunset Cha­lets Dis nu­we ver­blyf net bui­te Karasburg met ’n baie mooi uit­sig. Die luuk­se self­sorg-cha­lets (met slaap­plek vir 3-6) het lug­ver­sor­ging. C­ha­let: R400 p.p.p.n. (af­slag vir groot groe­pe en kin­ders).

’n Kamp­ter­rein is in aan­bou. In­dien ’n c­ha­let be­skik­baar is, kan kam­peer­ders wat in­tus­sen hier aan­doen so­lank dié se bad­ka­mer, kom­buis en krag­punt ge­bruik teen R50 p.p. R100 en per voer­tuig. GPS S28.00589 E18.74666 Kon­tak 00 264 81 148 7802; suns­e­t­cha­[email protected] 53 Hoon’s-self­sorg In Karasburg by 19de Laan 8. Hier is 3 een­he­de (met lug­re­ë­ling). R300 vir die eer­ste per­soon, daar­na R100 vir el­ke by­ko­men­de per­soon (mak­si­mum 7 men­se). Dis self­sorg, maar ont­byt kan ge­re­ël word teen R70 p.p. Kon­tak 00 264 63 270 200 (Wil­le­mien / Jo­han); [email protected]­way.na

54 Oas-gas­te­plaas Net af van die C11-grond­pad af tus­sen Karasburg (80 km) en Aroab (101 km). Af­ge­son­der en pu­re plaas. Hier is ’n ba­sie­se self­sor­ghui­sie met slaap­plek vir 6: R200 p.p. Kam­pe­ring (met a­blu­sie­ge­rie­we en ’n son­krag­gei­ser) kos R100 p.p. (Ons kon hul­le nie in die han­de kry nie – hier­die is nog 2016 se pry­se.) GPS S27.49480 E19.21417

Kon­tak 00 264 63 683 171; 00 264 81 284 9934 (Pin­nie / Man­tie); [email protected]­way.na

55 Gu­gu­nas Dié plaas lê langs die D612-grond­pad (jy draai af van die C11) so­wat 120 km noord van Karasburg. ’n Lo­gie­se oor­nag­plek in­dien jy die Ver­lo­re Stad, ||K­hauxa!nas, vroeg­og­gend of teen son­on­der wil be­soek.

Kamp: R80 p.p.p.n. (kin­ders kamp ver­niet). Ver­blyf in ’n luuk­se tent (lin­ne, e­lek­tri­si­teit, ’n en sui­te­bad­ka­mer en lug­ver­koe­ling) met slaap­plek vir 2-4 men­se van­af R350 p.p.p.n. Tent­gas­te het toe­gang tot ’n toe­ge­rus­te self­sorg­kom­buis met ’n bin­ne- en bui­te­braai.

Die plaas­be­stuur­der, Wit­tes Beu­kes, is be­skik­baar om jou na die Ver­lo­re Stad te neem (R650 vir 1-3 men­se, R100 per ek­stra per­soon). GPS S27.24165 E19.27828

Kon­tak 082 578 3391 (Hen­ry); gu­gu­[email protected]

L­ü­de­ritz

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.