Van waar die naam?

Weg! Namibië - - KOM STAP WATERBERG -

Die rooi kran­se wat die kraag van die berg vorm, is E­tjo-sand­steen. Dit word hier en by en­ke­le an­der in­sel­ber­ge in Na­mi­bië aan­ge­tref: In die na­by­ge­leë Klein-Waterberg, so­wel as net oos van die B1 in die twee O­ma­ta­ko­ber­ge en by, na­tuur­lik, Mount E­tjo.

Die sand­steen is po­reus, wat maak dat dit die re­ën wat hier val, soos ’n spons ab­sor­beer en dan in fon­tei­ne aan die voet van die berg laat uit­sy­fer – van­daar die naam Waterberg.

Die Waterberg is ook ’n na­tuur­li­ke “hin­der­nis” vir wol­ke, wat maak dat hul­le hier saam­koek en in ’n klein ge­kon­sen­treer­de ge­bied leeg re­ën.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.