Gaan kui­er by die Him­bas

Weg! Namibië - - WILDE WATERS KUNENERIVIER -

As jy by E­pu­pa self vir die Him­bas wil gaan kui­er (R150 p.p.), bel vir John Mu­hen­je en re­ël ’n be­soek;

00 264 81 352 3148. Al die bly­plek­ke by E­pu­pa-wa­ter­val (as­ook die Ku­ne­ne Ri­ver Lod­ge) re­ël ook hul­le eie be­soe­ke en die pry­se wis­sel: E­pu­pa Falls Lod­ge R750 p.p., E­pu­pa Camp R530 p.p., O­ma­run­ga Lod­ge & Camp­si­te R630 p.p., Ka­pi­ka Wa­ter­fall Lod­ge R590 p.p. en Ku­ne­ne Ri­ver Lod­ge R300 p.p.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.