Speel op die wa­ter

Weg! Namibië - - WILDE WATERS KUNENERIVIER -

By die E­pu­pa-wa­ter­val is daar twee bly­plek­ke wat be­ge­lei­de roei-uit­stap­pies in op­blaas­ka­jak­ke aan­bied: Ka­pi­ka Wa­ter­fall Lod­ge doen vier uur lan­ge toere (R480 p.p.), ter­wyl E­pu­pa Camp half­dagrit­te (R350 p.p.) aan­bied. Ku­ne­ne Ri­ver Lod­ge ver­huur ka­no’s (R200 p.d.), of jy kan saam met ’n gids vir ’n half­dag deur die On­do­ru­su-kloof (stroom­op) gaan roei (R480 p.p.). Ku­ne­ne Ri­ver Lod­ge bied ook an­der boot­rit­te aan: ’n twee uur lan­ge vroeg­og­gend­vo­ël­kyk­rit (R330 p.p.); ’n boot­rit op­soek na die an­go­la­jan­fre­de­rik (R900 p.p.vir die he­le dag) en die an­go­lasy­sie (R330 p.p.); as­ook ’n ske­mer­kel­kie­boot­rit (R330 p.p.).

Ka­pi­ka Wa­ter­fall Lod­ge

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.