BLY­PLEK­KE

Weg! Namibië - - PERFEKTE DAG SWAKOPMUND -

Sophia Da­le Ba­se Camp

Kamp kos R130 p.p.p.n. Hier’s ook ron­da­wels (van­af R600 p.p.p.n.) en gas­te­ka­mers (van­af R700 p.p.p.n.) be­skik­baar. Ont­byt op aan­vraag. GPS S22.64033 E14.63610 Kon­tak 00 264 64 403 264; so­phi­a­da­le.org

Wind­pomp 14

Hier’s 30 staanp­plek­ke en die a­blu­sie is spik­splin­ter­nuut, met el­ke stort wat sy eie aan­trek­ka­mer­tjie het. Kamp kos R150 per staan­plek en R80 p.p.p.n. Jy kan ook voor­af plek in ’n sa­fa­ri­tent be­spreek – die per­so­neel slaan dié op, en dis toe­ge­rus met twee en­kel­bed­dens en twee stoe­le, maar jy moet jou eie bed­de­goed bring: R200 p.p.p.n. GPS S22.48014 E14.46929 Kon­tak 00 264 83 700 4414; sun­kar­ros.com

Wind­pomp 14 se af­draai

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.