NOG EET­PLEK­KE

Weg! Namibië - - PERFEKTE DAG SWAKOPMUND -

Reg langs die ou kaai is The Tug-re­stau­rant. Die spys­kaart het nie veel sim­pa­tie vir jou beur­sie nie, maar jy kry wel waar­de vir geld: Be­stel ’n Surf & Turf: ’n gems­bok­bief­stuk met gar­na­le en ca­la­ma­ri vir R225, of gar­naal­pas­ta vir die­self­de prys. 00 264 64 402 356; the-tug.com Oop Ma.-Vr. 5 nm.-10 nm. Sa.-So. 12 nm.-10 nm.

Die S­trand-ho­tel by Die Mo­le het drie re­stau­ran­te, elk met ’n an­der te­ma. B­re­wer & But­cher is ’n re­stau­rant in ’n pub- styl met sy eie mi­kro­brou­e­ry. O­ce­an Cel­lar is ’n see­kos­re­stau­rant waar jy al­les van oes­ters tot sus­hi kan be­stel en die Farm­hou­se De­li is ’n bis­tro waar jy kos by die de­li kan koop.

00 264 64 411 4410; strand­ho­tel­swa­kop­mund.com

Toe ons laas by die De­sert Ta­vern in S­wa­kop­straat ge­kui­er het, het die S­pring­bok­ke teen Ier­land ver­loor, maar dit kan nie teen dié ge­sel­li­ge kroeg ge­hou word nie. Be­stel goeie pub g­rub ter­wyl jy sport kom kyk of luis­ter na plaas­li­ke mu­si­kan­te wat hier op­tree. 00 264 64 404 204; Oop Ma.-Sa. van 4 nm. tot laat.

S­wa­kop­mund-see­front

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.