WEET VOOR JY WAAI

Weg! Namibië - - ’N VREDIGER LEWE NAMIB -

Die plaas C­haré lê 34 km noord van So­li­tai­re langs die C14. GPS S23.62531 E15.86583 Kos­te ’n Woes­tyn­toer saam met Boes­man kos R2 100 vir 1-6 men­se en R300 p.p. vir gro­ter groe­pe. As jy op jou eie in die veld wil gaan rond­ry, kos dit R100 p.p. (R60 vir kin­ders jon­ger as 12). Hier’s ’n kamp­ter­rein met warm­wa­ter­stor­te en spoel­toi­let­te (maar geen krag­pun­te nie) op die plaas. Kamp kos R140 p.p.p.n. (R90 vir kin­ders jon­ger as 12). Kon­tak 00 264 81 294 3755 (Boes­man);

00 264 81 337 4611 (Yu­ri); sos­susft@ a­fol.com.na

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.