BLY­PLEK

Weg! Namibië - - PERFEKTE DAG VISRIVIER-CANYON -

Ca­nyon Ro­ad­hou­se

Kamp kos R175 p.p.p.n. Die staan­plek­ke is san­de­rig maar ruim, met plek-plek ’n koel­te­tjie. Die a­blu­sie­ge­rie­we is s­pie­ke­ries en die swem­bad jou bes­te vriend. ’n Dub­bel­ka­mer kos R1 211 p.p. wat deel (R1 511 vir en­kel­rei­si­gers) en dit sluit ont­byt in. Doen na­vraag oor die Gond­wa­na-kaart – daar­mee kry jy 40% af­slag op on­der­dak-ver­blyf en 25% op aand­e­te. GPS S27.52476 E17.81525 Kon­tak 00 264 61 427 200; gond­wa­na-col­lecti­on.com

Al­te Kal­k­ö­fen Lod­ge

Kamp kos R170 p.p.p.n., self­sorg­ver­blyf kos R410 p.p. wat deel en bun­ga­lo­w­ver­blyf R530 p.p. wat deel, ont­byt in­ge­sluit. Af­slag­pry­se geld vir kin­ders tus­sen 3 en 11 jaar oud, en ba­bas bly ver­niet. GPS S26.82492 E17.35198 Kon­tak 00 264 81 129 0621; al­te­kal­ko­fen.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.