WEET VOOR JY WAAI

Weg! Namibië - - 4X4 SKEDELKUS & KAOKOVELD -

Wan­neer kan ek saam­kom? O­mal­ween­do lei so­wat 13 toere per jaar. Kyk op die web­blad vir da­tums.

Wat­ter voer­tuig het ek no­dig?

’n 4x4 met ’n goeie grond­vry­hoog­te.

Moet ek kan be­stuur soos Gi­niel?

Glad nie. Be­hal­we vir die dui­ne is hier geen teg­nie­se 4x4-paaie nie. As jy be­kom­merd is oor al die sand, kan daar­die ge­deel­te van dit toer uit­ge­sny word – dis dan een dag kor­ter.

Wat moet ek saam­vat? Al jou kamp­goed, eet­ge­rei, wa­ter, hout, ek­stra brand­stof en o­lie, as­ook peu­sel­goed vir die pad.

Kos­te R9 600 per vol­was­se­ne en R8 965 in­dien jy die kor­ter toer son­der die dui­ne wil doen. (R4 000 per kind tus­sen 11 en 16 jaar oud on­ge­ag die leng­te van die toer. R900 per kind jon­ger as 11 jaar.) Die pry­se sluit al­le e­tes, park- en kamp­ta­rie­we en twee gids­voer­tuie in.

Kon­tak 00 264 81 122 0168; dek­kers­mit@o­mal­ween­do.com; o­mal­ween­do.com. Wie nog? Li­ve The Jour­ney bied ’n ses nag lan­ge S­ke­del­kustoer aan: R11 950 per vol­was­se­ne (R4 500 per kind tus­sen 12 en 17 jaar oud; R3 400 per kind tus­sen 6 en 11 en R1 925 per kind tus­sen 2 en 5). Kon­tak 021 863 6400; li­vet­he­jour­ney.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.